Dodo Nyoka

Juliet

Dodo Nyoka

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio
BPM:   83 

Intro 
D  D  D 


[Verso 1]
D Em7 Weet jy hoe voel ek oor jou? G Ek is jou Romeo, D Em7 Ek voel hoe my hande, dit raak koud. G En ek wil jou vashou.
[Pré-Refrão]
D Manne jy moet check, (huh), Em7 Julie maak my gek, (huh), G Ek hoef nie te stress, G Sys beter as my ex, (huh), D Sê my wie's die flex? (huh), Em7 Julie is die pret, (huh), Bm Sy's my nuwe ding, G Want Julie is die beste . . ..
[Refrão]
D Asus4 Juliet . . ., G Jy gee my sonskyn in die aand, Bm A Juliet . . ., G Kyk jy nog uit vir die maan? D Asus4 Juliet . . ., G Jy gee my sonskyn in die aand, Bm A Juliet . . ., G Kyk jy nog uit vir die maan?
[Verso 2]
D Asus4 Weet jy wat ek sien in jou? Bm G En ek gaan ons huis bou, D Asus4 Bm Ek gee jou my ougoud my vrou, G Want ek wil jou by my hou.
[Pré-Refrão]
D Manne jy moet check, (huh), Asus4 Julie maak my gek, (huh), Bm Ek hoef nie te stress, G Sys beter as my ex, (huh), D Sê my wie's die flex? (huh), Asus4 Julie is die pret, (huh), Bm Sy's my nuwe ding, G Want Julie is die beste . . ..
[Refrão]
D Asus4 Juliet . . ., G Jy gee my sonskyn in die aand, Bm A Juliet . . ., G Kyk jy nog uit vir die maan? D Asus4 Juliet . . ., G Jy gee my sonskyn in die aand, Bm A Juliet . . ., G Kyk jy nog uit vir die maan? Interlude D Asus4 Oh-oh-oh, oh-oh-oh, G Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh. Bm Asus4 Oh-oh-oh, oh-oh-oh, G Oh-oh-oh, pooh.
[Ponte]
D Julie, ek's jou Romeo, D Vat jou na n Rodeo, Bm Julie, ek's jou Romeo, Asus4 G Vat jou na n Rodeo, D Brand baby, D Julie's aan die brand baby, yeah, Bm Brand baby, Asus4 G Julie's aan die brand baby, yeah. Outro D Asus4 Juliet . . ., G Jy gee my sonskyn in die aand, Bm A Juliet . . ., G Kyk jy nog uit vir die maan? D Asus4 Juliet . . ., G Jy gee my sonskyn in die aand, Bm A Juliet . . ., E Kyk jy nog uit vir die maan?

Enviado por: Alysson Antonio Lima

Corrigido por: sem correções

Anúncio