Emile Minnie

Die Enigste See

Emile Minnie

Cifras para Teclado Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
BPM: 111 

Intro 
Em7  D 
Em7  D 

[Verso 1]
D D Em Lank het ek gewroeg, lank het ek gedwaal, G Gehoop om die toekoms in te haal, D Dsus2 D Maar 'n kop vol verlede is nie genoeg nie.
[Verso 2]
D Em Die pad het ek geloop, die afdraaipaadjies ook, G Gesien hoe drome by jou kan spook, D Dsus2 D Besef my hart is nog lank nie geploeg nie,
[Pré-Refrão]
Em Maar die stad neem my, Bm C# En die stad wys my waaroor dit gaan, F# Waaroor dit gaan.
[Refrão]
Bm F# Die enigste see is 'n see van gesigte, F#7 Bm Die enigste oerwoud is 'n oerwoud van beton, Bm F# Die enigste berg is 'n berg vol beloftes, F#7 Bm Bm D Die enigste lig is die lig wat kom.
[Verso 3]
D Em Maar lank het ek gesoek, lank het ek gedwaal, G Gehoop om die toekoms in te haal, D Dsus4 D Maar 'n kop vol verlede is nie genoeg nie.
[Verso 4]
D Em Die pad het ek geloop, die afdraaipaadjies ook, G Gesien hoe drome by jou kan spook, D Dsus4 D Besef my hart is nog lank nie geploeg nie.
[Pré-Refrão]
Em Maar die stad neem my, Bm C# En die stad wys my waaroor dit gaan, F# Waaroor dit gaan.
[Refrão]
Bm F# Die enigste see is 'n see van gesigte, F#7 Bm Die enigste oerwoud is 'n oerwoud van beton, Bm F# Die enigste berg is 'n berg vol beloftes, F#7 Bm Die enigste lig is die lig wat kom.
[Pós-Refrão]
Bm F# Die enigste maan is die flikker van 'n straatlamp, F#7 Bm Die enigste ster is die sterre in my oë, Bm F# Die enigste wind is die winde van verandering, F#7 Bm Die enigste rots is my ongeloof. {Instrumental} D Em G D D Em G D
[Pré-Refrão]
Em Maar die stad neem my, Bm C# En die stad wys my waaroor dit gaan, F# Waaroor dit gaan.
[Refrão]
Bm F# Die enigste see is 'n see van gesigte, F#7 Bm Die enigste oerwoud is 'n oerwoud van beton, Bm F# Die enigste berg is 'n berg vol beloftes, F#7 Bm Die enigste lig is die lig wat kom.
[Pós-Refrão]
Bm F# Die enigste maan is die flikker van 'n straatlamp, F#7 Bm Die enigste ster is die sterre in my oë, Bm F# Die enigste wind is die winde van verandering, F#7 Bm Die enigste rots is my ongeloof.
[Refrão]
Bm F# Die enigste see is 'n see van gesigte, F#7 Bm Die enigste oerwoud is 'n oerwoud van beton, Bm F# Die enigste berg is 'n berg vol beloftes, F#7 Bm Die enigste lig is die lig wat kom.
[Pós-Refrão]
Bm F# Die enigste maan is die flikker van 'n straatlamp, F#7 Bm Die enigste ster is die sterre in my oë, Bm F# Die enigste wind is die winde van verandering, F#7 Bm Die enigste rots is my ongeloof. {Outre} Bm F# Die enigste see is 'n see van gesigte, F#7 Bm Die enigste oerwoud is 'n oerwoud van beton, Bm F# Die enigste berg is 'n berg vol beloftes, F#7 Bm Die enigste lig is die lig wat kom.

Enviado por: Ubiratan Bomfim

Corrigido por: sem correções

Anúncio