Anúncio
Intro G G
[Verso 1]
G G Jy was jaar na jaar daar vir my, C Cadd9 C En skielik is jy weg, G G Die dood se rede uitgespel, C Cadd9 C Jy het ophou veg, Am7 D Maar iets in my het saam met jou gesterwe, Bm Em C Dsus4 D Soos 'n legkaart moet ek 'n stuk van my, weer kry.
[Verso 2]
G G Jy sal vind, my hart se punt, C/E Cadd9 C/E Ek is nog by jou, G G Tel die stukke een-een op, C/E Cadd9 C/E Begin jou lewe bou, Am7 D Die uurglas sal altyd leegloop, C Bm Em Wanneer jy dit die minste verwag, D C Dsus4 D 'n Dief, in die nag.
[Pré-Refrão]
G Gadd11 G Maar daar is hoop in elke son----straal, Bsus4 Laat die liefde in jou neer--daal, Em Sien die wonderlike werke, C Engele sonder vlerke, Am7 D Om jou trane af te vee.
[Refrão]
G Gadd11 G Pak die bul by die ho-----rings, Bsus4 Oppas vir die do----rings, Em Die lewe wil geleef word, C Drome nagestreef word, Am7 D Jy, net jy kan dit gee, G G G G Die heel eerste tree.
[Verso 3]
G G Nou loop ek die onbekende in, C Cadd9 C Jou woorde wat my dra, G G As ek struikel, val en oorbegin, C Cadd9 C Jy is altyd daar, Am7 D Ek het gedink dis die einde, Bm Em C D Dsus4 D Maar nou sien ek die lewe het skaars begin, oorwin,
[Pré-Refrão]
G Gadd11 G Maar daar is hoop in elke son----straal, Bsus4 Laat die liefde in jou neer--daal, Em Sien die wonderlike werke, C Engele sonder vlerke, Am7 D Om jou trane af te vee.
[Refrão]
G Gadd11 G Pak die bul by die ho-----rings, Bsus4 Oppas vir die do----rings, Em Die lewe wil geleef word, C Drome nagestreef word, Am7 D Jy, net jy kan dit gee, Em C G D Die heel eerste tree. Interlude Em C E
[Pré-Refrão]
A Asus4 A Maar daar is hoop in elke son----straal, C# C#sus4 C# Laat die liefde in jou neer---daal, F#m Sien die wonderlike werke, D Engele sonder vlerke, Bm7 E Om jou trane af te vee. Outro A Asus4 A Pak die bul by die ho-----rings, C# C#sus4 C# Oppas vir die do-----rings, F#m Die lewe wil geleef word, D Drome nagestreef word, Bm7 E E Jy, net jy kan dit gee, A A7 D/F# F Die heel eerste tree, A A7 D/F# F Die heel eerste tree, A A7 D/F# F Die heel eerste tree, A A7 D/F# F Die heel eerste tree, A Die heel eerste tree.
Enviado por: Ubiratan Bomfim
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários