Anúncio
Intro: D A A Amaj7 E E Esus4 D D Dmaj E E Esus4 A A Amaj7
[Verso 1]
A As die reën weer val in Namaqualand, E Die engele daal neer om elke kant, D E A A Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Verso 2]
A As die fyn bossies waai oor die rooi, rooi, sand, E Die son gaan sak aan die anderkant, D E A A Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Pré-Refrão]
D A Esus4 E Maar die riviere hier rondom my, vloei dwars deur my, D A Esus4 E Ja, die ure vlieg verby waar ek jou kon kry.
[Refrão]
D A E Want dis hoog tyd om verlief te raak, F#m D 'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad, A Esus4 E Ja, dis tyd om weer oop te maak.
[Pós-Refrão]
D A Oh, ek voel veilig, E En daar's weerlig, F#m D A Oh, ek voel veilig, Esus4 E En daars weerlig.
[Verso 3]
A As die Blouberg nie meer 'n skadu gooi, E Dooie see draai hom self weer rooi, D E A A Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Verso 4]
A As die maan verdwyn en die sterre val, E Die hemele op my kop neer daal, D E A A Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Pré-Refrão]
D A Esus4 E Maar die riviere hier rondom my, vloei dwars deur my, D A Esus4 E Ja, die ure vlieg verby waar ek jou kon kry.
[Refrão]
D A E Want dis hoog tyd om verlief te raak, F#m D 'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad, A Esus4 E Ja, dis tyd om weer oop te maak. D A E Want dis hoog tyd om verlief te raak, F#m D 'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad, A Esus4 E Ja, dis tyd om weer oop te maak.
[Pós-Refrão]
Bm F#m Oh, ek voel veilig, Esus4 E En daar's weerlig, D A Oh, ek voel veilig, Esus4 E En daars weerlig. Outro: D A E E Esus4 E Want dis hoog tyd om verlief te raak, F#m D 'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad, A E E Esus4 E Ja, dis tyd om weer oop te maak.
Enviado por: Victor Borges
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários