Anúncio
Intro A A Dmaj7
[Verso 1]
A A Al wat ek hoor is jou woord, Dmaj7 Dmaj7 Maar jou woord lê noord.
[Verso 2]
A A Al wat ek sien is die son, Dmaj7 Dmaj7 Dis jy wat soos 'n sonneblom op kom.
[Pré-Refrão]
F#m E Jy raak my in my ribbekas, {E}* Onthou jy waar jou hande was?
[Refrão]
A Want jy lyk soos jouself, deurskynend, Dmaj7 Dmaj7 Ek dink jy's iemand anders. A Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen, Dmaj7 Dmaj7 Kon jy die wind verander? F#m E Want ek kan net hier sit saam jou, A Tot die sonsak my oë toevou.
[Verso 3]
A A Ek soek eers 'n skaars balein, Dmaj7 Dmaj7 Ek vou oor jou kakebeen lyn.
[Verso 4]
A A Sing my beloftes en wense, Dmaj7 Dmaj7 Die her sal jou skoon kom was.
[Pré-Refrão]
F#m E Sou jy ooit by iemand anders lê? {E}* En jy wag tot ek hom jammer sê.
[Refrão]
A Want jy lyk soos jouself, deurskynend, Dmaj7 Dmaj7 Ek dink jy's iemand anders. A Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen, Dmaj7 Dmaj7 Kon jy die wind verander? F#m E Want ek kan net hier sit saam jou, A Tot die sonsak my oë toevou. {Instrumental} A Dmaj7 A Dmaj7
[Refrão]
A Want jy lyk soos jouself, deurskynend, Dmaj7 Dmaj7 Ek dink jy's iemand anders. A Het jy die leuens geleen sonder jou sjarme heen, Dmaj7 Dmaj7 Kon jy die wind verander? F#m E Want ek kan net hier sit saam jou, A A Tot die sonsak my oë toevou. Outro A
Enviado por: Heber De Oliveira Almeida
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários