Leon Schuster

Province

Leon Schuster

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio

[Verso 1]
C 'n Sakkie droë bokkoms en 'n samosa G 'n Serp en 'n hoedjie met n rooi disa 'n Pakkie peanuts, biltong en 'n maskadel C My kussinkie is oorgetrek met springbokvel C Kyk hoe kom die Nuweland se kanjans aan G Vlerk jou jas hier oor my kop dan staan ons saam Die kortste rokkie stap daar aan die spoorweg kant C Die trein fluit saam daar oorkant agter Nuweland
[Refrão]
F Province... Province... Prooooovince G Die Curriecup kom weer
[Verso 2]
C 'n Sakkie droë bokkoms en 'n samosa G 'n Serp en 'n hoedjie met n rooi disa 'n Pakkie peanuts, biltong en 'n maskadel C My kussinkie is oorgetrek met springbokvel C As Tafelberg se mis hier oor my wange spoel G Dan leen ek so 'n stukkie van jou parrastoel Die Namapries se boere uit die Swartland roep C Kom plant hom weer 'n slaggie hier in Ottoso
[Refrão]
F Province... Province... Prooooovince G Die Curriecup kom weer
[Verso 3]
C 'n Sakkie droë bokkoms en 'n samosa G 'n Serp en 'n hoedjie met n rooi disa 'n Pakkie peanuts, biltong en 'n maskadel C My kussinkie is oorgetrek met springbokvel C Ghoema-ghoema klop my hart op Nuweland G Aai, jaai-jaai, whoo, klink dit aan die suide kant Die Kaap is die Kaap van stormloop C Vanaand is die Kaap weer Kaap van Goeie Hoop
[Refrão]
F Province... Province... Prooooovince G Die Curriecup kom weer
[Refrão]
F Province... Province... Prooooovince G Die Curriecup kom weer C F C Die Curriecup kom weer

Enviado por: Alef Federico

Corrigido por: sem correções

Anúncio