Pieter Cloete

Ware Vriende

Pieter Cloete

Cifras para Teclado Nível iniciante nível iniciante
Anúncio
Intro 
D D A A A D  



[Verso 1]
D D Ek wil net dankie sê vir vriende A wat by jou staan deur alles heen A A Wanneer jy lag en jy gelukkig voel A D maar ook in hartseer so maklik ween
[Refrão]
G D Ware vriende is so kosbaar A A7 D G meer werd as goud en silwer G D A Hul sal jou dra terwyl jy swak is A A7 D en nooit die rug op jou sal keer
[Verso 2]
D So baie mense sal te maklik A oor nietighede met jou praat Maar sodra dit God se dinge raak D sal hulle jou gou gou stilmaak
[Refrão]
G D Ware vriende is so kosbaar A A7 D G meer werd as goud en silwer G D A Hul sal jou dra terwyl jy swak is A A7 D en nooit die rug op jou sal keer {Instrumental} G D A D
[Refrão]
G D Ware vriende is dun gesaai A A7 D G sal dieper dinge met jou deel G D As jy graag oor God wil praat A A7 D G sal jy hul nooit nie kan verveel
[Refrão]
G D Ware vriende is so kosbaar A A7 D G meer werd as goud en silwer G D A Hul sal jou dra terwyl jy swak is A A7 D en nooit die rug op jou sal keer

Enviado por: Hugo Rodrigues

Corrigido por: sem correções

Anúncio