Pieter Koen

Boos Boude Bene

Pieter Koen

Cifras para Teclado Nível iniciante nível iniciante
Anúncio
Intro 
E  E 
E  E 


[Verso 1]
E Ek sit hier om die tafel saam met Jack, John and Gin, A Dis al weer die gesprek, wat na Whiskey begin, B7 Wat is die liefde rêrig, en of dit enigsins bestaan, A7 Bring die GPS want ek wil dam toe gaan. Interlude E E
[Verso 2]
E Hul sê ′n man is 'n bok, en ′n bok is 'n bliksem, A Hier is ek kwaad, ek het aan my Whiskey verstik, B7 Kom nou manne kyk hier, ek wed jou 'n pond, A7 Ons almal weet die girls kyk ook lekker rond.
[Refrão]
E A Hy soek boobs, boude, bene die girl soek geld, grond en gene, B7 Sy Pa sê trou ′n girl wat lekker kos kan maak, A7 Haar ma sê vat ′n man met 'n bachelors graad. E A Maar hy soek boobs, boude, bene en sy soek geld, grond en gene, B7 Sy Pa sê trou ′n girl wat maklik "ja" sal sê, A7 Haar ma sê vat 'n man wat jou lief sal hê. Interlude E E E E
[Verso 3]
E Die manne sit en luister wat die girls vertel, A "Sy′t die regte een ontmoet, maar hy't nie teruggebel", B7 Hulle glo in ware liefde, dat ′n mens dit rêrig kry, A7 E E Maar na 'n shooter of twee, is die gevoel verby! (hehehe).
[Verso 4]
E Hulle sê 'n mens kry nie ′n trou tert, net ′n troukoek, A Dit staan alles geskryf in Emsie Schoeman se boek, B7 Kom nou manne kyk hier, ek wed jou 'n pond, A7 Ons almal weet die girls kyk ook lekker rond.
[Refrão]
E A Hy soek boobs, boude, bene die girl soek geld, grond en gene, B7 Sy Pa sê trou ′n girl wat lekker kos kan maak, A7 Haar ma sê vat ′n man met 'n bachelors graad. E A Maar hy soek boobs, boude, bene en sy soek geld, grond en gene, B7 Sy Pa sê trou ′n girl wat maklik "ja" sal sê, A7 Haar ma sê vat 'n man wat jou lief sal hê. E E Ma, ek wil 'n man hê, A Watse man my liewe kind? B7 Soek 'n man wat met sy Ma, mooi kan praat, A7 Soek ′n girl wat lekker dans, en kan kuier tot laat!
[Refrão]
E A Hy soek boobs, boude, bene die girl soek geld, grond en gene, B7 Sy Pa sê trou ′n girl wat lekker kos kan maak, A7 Haar ma sê vat ′n man met 'n bachelors graad. E A Maar hy soek boobs, boude, bene en sy soek geld, grond en gene, B7 Sy Pa sê trou ′n girl wat maklik "ja" sal sê, A7 Haar ma sê vat 'n man wat jou lief sal hê. Outro E E E E

Enviado por: Heber De Oliveira Almeida

Corrigido por: sem correções

Anúncio