Retief Burger

Ek Wag Op U

Retief Burger

Cifras para Teclado Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro 

C  C 
Am  Am 
Em  F 
C 

[Verso 1]
C Uit die dieptes roep ek na U, Am Troue Vader wat nooit wankel nie, Em F Hoor my stem.
[Verso 2]
C Wie sal bly staan as U ons sonde onthou? Am7 As U sou weg kyk al het ons berou, Em F Hoor my stem. Am G Fmaj7 Maar by U is daar vergifnis, Dm Em G U wat was, U wat kom, U wat is.
[Refrão]
C Ek wag op U meer as wagte op die more, Am7 Em Ek hoop op U, op U Woord deur elke dag en nag, F Kyk ek na U. C Cadd9 C Ek wag op U deur die donker as die twyfel val, Em F Ek hoop op U want ek weet U het gesê U sal, F My altyd hoor, C C Ek wag op U.
[Verso 3]
C Uit die dieptes roep ek na U, Am Troue Vader wat nooit wankel nie, Em F Hoor my stem.
[Verso 4]
C Wie sal bly staan as U ons sonde onthou? Am7 As U sou weg kyk al het ons berou, Em F Hoor my stem. Am G Fmaj7 Maar by U is daar vergifnis, Dm Em G U wat was, U wat kom, U wat is.
[Refrão]
C Ek wag op U meer as wagte op die more, Am7 Em Ek hoop op U, op U Woord deur elke dag en nag, F Kyk ek na U. C Cadd9 C Ek wag op U deur die donker as die twyfel val, Em F Ek hoop op U want ek weet U het gesê U sal, F My altyd hoor, G Am F C Ek wag op U. . . C G Am F C Ek wag op U . . ., G Am F C Ek wag op U . . ., G Am F C Ek wag op U . . . Outro C Ek wag op U meer as wagte op die more, Am7 Em Ek hoop op U, op U Woord deur elke dag en nag, F Kyk ek na U. C Cadd9 C Ek wag op U deur die donker as die twyfel val, Em Em7 F Ek hoop op U want ek weet U het gesê U sal, F My altyd hoor, C Am Em F Ek wag op U. . .

Enviado por: Terrance Schmitz

Corrigido por: sem correções

Anúncio