Retief Burger

Halleluja In My Hart

Retief Burger

Composição de (Francois Lamprecht)
Cifras para Teclado Nível fácil
Anúncio
D 
1. God van vreugde, God van vrede, 
                   G            D 
God van lewe, bowenal, God oor my. 
D 
 God van gister, God van vandag, 
                        G           D A G         D 
God van ewigheid, bowenal, God oor my, o God oor my! 

[Refrão]
Bm A G D En die hemel straal van U magtigheid. Bm A G A En my lewe spreek van U waarheid. D G Halleluja in die hemel. Halleluja in my hart, D Vir ewig en ewig. D G Halleluja op die aarde. Halleluja in my hart, D A G D Vir ewig en ewig. Halleluja! D 2. God van almag, God van krag, G D God oor die nasies, bowenal, God oor my. D God van verlossing, God van genade, G D A G D God van vergifnis, bowenal, God oor my, o God oor my.
[Refrão]
Bm A G D En die hemel straal van U magtigheid. Bm A G A En my lewe spreek van U waarheid. E A Halleluja in die hemel. Halleluja in my hart, E Vir ewig en ewig. E A Halleluja op die aarde. Halleluja in my hart, E B A E Vir ewig en ewig. Halleluja!

Enviado por: Jesse Gomes

Corrigido por: sem correções

Anúncio