Retief Burger

Retief Burger

In U Arms
nível fácil
verse 1 
G                                           C2 
Waar sal ek gaan, by wie sal ek skuil as my hart in stukke le’  

En ek voel niemand my wil he’ nie? 
G                                      C2 
Wie sal ek vra, waar sal ek huil as my hart hier binne pyn 

En ek voel niemand veg vir my nie? 

Am7  G/B D/F#    Am7    G/B    D  
U is mos daar,    U sal verstaan 


[Refrão]
G Em Vader, ek val in U arms C Am Hier kan ek rus, want U het my lief D Net soos ek is G Em Vader, ek val in U arms C Am Dis veilig vir my om alles te gee D En by my te bly C2 G Vader, ek sal U vetrou

Enviado por: Jovelino Correa

Corrigido por: sem correções