Anúncio
[Intro ] G C Em D
[Verso 1]
Em Berge mag wyk en heuwels wankel C Maar u liefde sal nooit vergaan G Hartseer kan kom, geklee met twyfel D Maar u trou sal steeds bly staan Em As almal sou swyg en niemand bly oor C Sal U weer u goedheid wys G Waar donker my dreig om hoop te verloor D Draai ek weer na die kruis
[Pré-Refrão]
C D Geen wapen gesmee sal iets uitrig G C Met God by my sal n duisend vlug
[Refrão]
G My hulp is van die Here Em Kom wat wil in hierdie lewe C My God getrou Sy beloftes hou G D Geanker in die kruis G My hoop is in die Here Em In die dood en in die lewe C My Verlosser leef, ek sal nie vrees G D Geanker in die kruis, Em C G D God van my hulp
[Verso 2]
Em My wapen is lof, n mond wat bely C Deur die stryd sal ek steeds sing G En wanneer ek roep, is U naby D Die God wat bly oorwin
[Pré-Refrão]
C D Geen wapen gesmee sal iets uitrig G C Met God by my sal n duisend vlug
[Refrão]
G My hulp is van die Here Em Kom wat wil in hierdie lewe C My God getrou Sy beloftes hou G D Geanker in die kruis G My hoop is in die Here Em In die dood en in die lewe C My Verlosser leef, ek sal nie vrees G D Geanker in die kruis, Em C G D God van my hulp,
[Ponte]
Em D Ek slaan my oë op na die berge G C Waar kom my hulp vandaan Em D U wat nooit slaap of sluimer nie G C God wat my bewaar Em D Ek slaan my oë op na die berge G C Waar kom my hulp vandaan Em D U wat nooit slaap of sluimer nie G C God wat my bewaar
[Refrão]
G My hulp is van die Here Em Kom wat wil in hierdie lewe C My God getrou Sy beloftes hou G D Geanker in die kruis G My hoop is in die Here Em In die dood en in die lewe C My Verlosser leef, ek sal nie vrees G D Geanker in die kruis, Em C God van my hulp, G D God van my hulp G
Enviado por: Fernando Santana
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários