Robbie Wessels

Robbie Wessels

Speedos En Crocks
nível iniciante
Vers 1 

D                      D 
Die beach is gepak met bruin gebrande lywe 
    D                           D 
Van toon gesmeer met lotion tot onder hulle kuiwe 
   G 
Sandkastele, sonsambrele, kites en karretjies met roomys 
D 
my juffrou bikini saam sensasie meneer spier wys 
A                         G 
Maar annerkant die duine, naby aan die rocks 
N.C. 
staan n ou en pose met sy speedo's en crocs 


[Refrão]
D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird Vers 2 D D Ek en labs drink coca-cola soos ons loop tussen die duine D D Wie se spiere is die grootste is dit joune is dit myne G Ons is manne op vakansie sonder stres sonder worries D en skielik staan hy voor ons boelie die breker Barries A G En ons hardloop oor die duine deur die mense na die rocks N.C. met Barries agterna in sy speedo's en crocs
[Refrão]
D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird Vers 3 D D Dit raak stiller bietjie koeler daar's nog net n paar sambrele D D Ons soek jewelery en kleingeld en ons breek die sandkastele G Soos ons wegloop van die branders l die lywe al hoe minder D Ek en Labba kyk vir oulaas is daar iemand om te hinner A G Maar skielik uit die blou word ons omsingel by die rocks A deur barries en sy chommies in hul speedos en crocs
[Refrão]
D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird Outro D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird

Enviado por: Líneker Souza

Corrigido por: sem correções