Anúncio
[Intro ] Am
[Verso 1]
Am Dis warm om wakker te wees jy weet F Ek wonder myself uitmekaar uit G F Kan jy onthou waar die deel gepas het Am Wreed soos n waarheid waaruit jy my elke F keer haal G F Wens dit was jy waarin ek so verdwaal
[Pré-Refrão]
Am G F Die lewe is n stil pad huistoe Am G F Hou jou hand buite die ruit uit
[Refrão]
C F Tussen deur dood en seer Am Al sny jy my in die middel deur G F Is als wat oorbly steeds joune C F Tussen deur dood en seer Am Al sny jy my in die middel deur G F Is als wat oorbly steeds joune
[Verso 2]
Am Dis maklik om joune te wees jy weet F Dis oorgee en ingee G F Kan jy onthou wie ek voor jou was Am Waar is die water waar is als wat wonder en F weet G F Het ek jou in die kamer vergeet
[Pré-Refrão]
Am G F Die lewe is n stil pad huistoe Am G F Hou jou hand buite die ruit uit
[Refrão]
C F Tussen deur dood en seer Am Al sny jy my in die middel deur G F Is als wat oorbly steeds joune C F Tussen deur dood en seer Am Al sny jy my in die middel deur G F Is als wat oorbly steeds joune
[Ponte]
Em F Lysies vol woorde maar niks om te se nie G Am Ek wonder of daar nie iets is wat ek wil he nie Em F Ek steel kyk en bedel wonder en smag G Am My drome swart kolke en die landing nooit sag G Oh ek wonder F Ek wonder
[Refrão]
C F Tussen deur dood en seer Am Al sny jy my in die middel deur G F Is als wat oorbly steeds joune C F Tussen deur dood en seer Am Al sny jy my in die middel deur G F Is als wat oorbly steeds joune
Enviado por: Fernando Santana
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários