Armand Hofmeyr

Afrikaans

Armand Hofmeyr

Cifras para ukulele Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro: 
D 
G  D  Bm  A 
G  D  Asus4 



[Verso 1]
G Mamma sê bly weg, D Weg van die vensters, D A Die donker wil die plaas kom haal, Bm D Want net ons praat ons taal, ons geloof daar buite, D A Die Onse Vader in my huis is geraam, G My moedertaal word vermoor, D Weggegooi, verneder, Bm A En alles wat ek weet word vergete.
[Pré-Refrão]
G D Maar ek staan by jou Afrikaans, Bm A My hart is in jou Afrikaans.
[Refrão]
G D A D My wêreld is omgeswaai waar ek staan, G D A A Staan voor 'n deur waar ek buite wil gaan, G D Maar as ek deur die vensters kyk, A Bm Kyk wat gaan hier aan, G A D Bly Afrikaans altyd in my hart. Interlude: G D Bm A G D A
[Verso 2]
G Pappa sê staan saam, D Saam jou mense, D A Hou vas aan jou grond, jou gebede, Bm D Maar diep in my hart is ek seer en gebroke, D A My taal is my toekoms, my lewe, G Dis niemand se beurt, sy tyd, D Sy skuld of se keuse, Bm A Ons almal het dieselfde verlede.
[Pré-Refrão]
G D Maar ek staan by jou Afrikaans, Bm A My hart is in jou Afrikaans.
[Refrão]
G D A D My wêreld is omgeswaai waar ek staan, G D A A Staan voor 'n deur waar ek buite wil gaan, G D Maar as ek deur die vensters kyk, A Bm Kyk wat gaan hier aan, G A D Bly Afrikaans altyd in my hart. Interlude: G D Bm A G D A G D Bm A G D A Outro: G D Ek staan by jou Afrikaans, Bm A My hart is in jou Afrikaans, G D Ek staan by jou Afrikaans, Bm A My hart is in jou Afrikaans.

Enviado por: Jovelino Correa

Corrigido por: sem correções

Anúncio