Bok Van Blerk

Bok Van Blerk

Harde Koel
nível iniciante
Verse 
         A                               E       
Dis die reuk in jou kleure duskant middernag 
           A                     D 
Dis die manne se stories oor die dag se jag 
     A                           E 
Dis diepte van die hout wat die vlamme lek 
      D  
Dis my hart se plek 

A                  E 
Vergeet van gister more is nog 'n dag 
A                    D 
Saam sal ons huil en saam sal ons lag 
          A                E 
Bring die boskitaar want n man moet sing 
     D 
Ja n man moet sing 
  

[Refrão]
D A Manne dis n voorreg om n hardekool te deel E al die bloed broers bymekaar A waar die vlamme vriendskap seël D A D Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees A onder die bosveld maan E A praat die hardekole saam D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A hardekole brand, manne dis n voorreg D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A E hardekole brand onder die bosveld maan A brand die harde kole saam Verse A E Dis die groen moepane dis die ou leiklip A D dis al die sterre in die hemel wat stil nag sit A E luister almal saam na die vuur wat praat A na die vuur wat praat
[Refrão]
D A Manne dis n voorreg om n hardekool te deel E al die bloed broers bymekaar A waar die vlamme vriendskap seël D A D Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees A onder die bosveld maan E A praat die hardekole saam D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A hardekole brand, manne dis n voorreg D D Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh A E hardekole brand onder die bosveld maan A brand die harde kole saam

Enviado por: Eduardo Castilho

Corrigido por: sem correções