Daniel Hoffmann

Soen My Op My Boepie

Daniel Hoffmann

Cifras para ukulele Nível intermediário nível intermediario
Anúncio
BPM:   122 

Intro 
A  D  E  E  A 
A  D  E  E  A 
A  A 



[Verso 1]
A Ek sien jou elke more, D Ek sien jou elke dag, E A Waar jy ook al gaan, ek sien jou altyd lag, A Jy sien my nooit hier raak nie, D Jy maak my tog so lam, E A Ek het nie meer raad nie, dit maak my vuur en vlam.
[Refrão]
A Ja, soen my op my boepie, D Soen my op my boud, E A Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout, A Speel met al my tone, D Karfoeffel my oorbel, E E7 A Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel. Interlude A A
[Verso 2]
A Jou lippe is so rond, D Jou boudjies tog so styf, E A Ek wonder elke dag hoe mooi is daardie lyf, A Ek kry die moed en vra jou, D Kan ek jou vashou? E A Maar skaars drie maande later, toe wou jy met my trou!
[Refrão]
A Ja, soen my op my boepie, D Soen my op my boud, E A Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout, A Speel met al my tone, D Karfoeffel my oorbel, E E7 A Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel. Interlude A D E E A A D E E A A# A#
[Verso 3]
A# Ons krosies is al groot, D# Almal reeds getroud, F A# Ek en my ou vroutjie, die liefde glad nie koud, A# Wanneer ons gaan slaap, D# Kyk ons vir mekaar, F A# Karfoeffel deur die nag, dan se ek weer vir haar.
[Refrão]
A# Ja, soen my op my boepie, D# Soen my op my boud, F A# Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout, A# Speel met al my tone, D# Karfoeffel my oorbel, F F7 A# Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel.
[Refrão]
A# (Soen my op my boepie), D# (Soen my op my boud), F A# (Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout), A# (Speel met al my tone), D# (Karfoeffel my oorbel), F F7 A# (Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel).
[Refrão]
Ja, soen my op my boepie, E Soen my op my boud, F# Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout, Speel met al my tone, E Karfoeffel my oorbel, F# F#7 Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel. Outro Ja, soen my op my boepie, E Soen my op my boud, F# Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout, Speel met al my tone, E Karfoeffel my oorbel, F# F#7 Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel. E F#

Enviado por: Terrance Schmitz

Corrigido por: sem correções

Anúncio