Dodo Nyoka

As Ek Opstaan

Dodo Nyoka

Cifras para ukulele Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro 
Em     C             G 
 As ek opstaan alleen, 
      Bm7            G 
As ek opstaan alleen. 
      Bm7            G 
As ek opstaan alleen. 



[Refrão]
D Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Weer en weer.
[Verso 1]
Em Wie is ek, C Sonder jou my vrou? G Net n huis, D/F# Op sand gebou. Em En wie is ek, C Sonder jou my vrou? G Net n huis, D/F# n leë gebou.
[Pré-Refrão]
Em Maar ons jong belofte, C Was net n droom, C Ons moes wakker word, G D/F# Maar ons jong belofte was net n droom.
[Refrão]
Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Weer en weer. Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Een laaste keer. Interlude Em Em C Oooh ooh oooh, G D/F# Oooh ooh oooh,
[Verso 2]
Em Onthou jy nog, C Ons eerste liedjie? G Onthou jy nog, D/F# Jou laaste briefie? Em Onthou jy nog, C G D/F# Hoe ons saam kon droom . . .?
[Refrão]
Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Weer en weer. Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Weer en weer. Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Een laaste keer.
[Ponte]
Em Ek het jou alles gegee, C Toe kry jy die seer, G Ek moes aanbeweeg, G D/F# Soos die see, Em Toe moes jy leer, C Hoe om my te vergeet, G My grootste vrees, G Vir jou om te leef, D/F# Met my in gees, Em C G Sonder vlees,(Hoe ons saam kon droom . . .), G D/F# Here, gee my een naaste keer.
[Pré-Refrão]
Em Maar ons jong belofte, C Was net n droom, C Ons moes wakker word, G D/F# Maar ons jong belofte was net n droom. Outro Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Weer en weer. Em As ek opstaan alleen, Em C In die hemel sonder jou, G My vrou, sal ek moet terugkom, D/F# Een laaste keer. Em

Enviado por: Victor Borges

Corrigido por: sem correções

Anúncio