Anúncio
BPM: 120 Intro A D A D Ooh . . .
[Verso 1]
A Met elke draai van die wiel, D Verloor ek 'n stukkie van my siel, A Verder en verder weg van jou, D En my hart klop flou.
[Verso 2]
A My hart het ek by jou agter gelaat, D Baby jy is my sielemaat, F#m E En die lyne op jou lyf dis waar ek wil wees styf, D E In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê.
[Refrão]
A 1001 soene vir jou, F#m 1002 kan ek onthou, D 1003 vir elke uur, Esus4 E 1004 en nou s ons hier, A 1005 op jou lyf, F#m 1006 vir al die res, D 1007 vir elke rede, Esus4 E Esus4 1008 vir elke nag.
[Verso 3]
A Die pad raak langer na elke uur, D Die prys vir ons liefde was te duur, A Verder en verder weg van jou, D En my hart klop flou.
[Verso 4]
A Die lyne op die pad het my laat besef, D Soos 'n pyl in my hart het die my getref, F#m E Jy is alles vir my, dis waar ek wil bly, D E In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê.
[Refrão]
A 1001 soene vir jou, F#m 1002 kan ek onthou, D 1003 vir elke uur, Esus4 E 1004 en nou s ons hier, A 1005 op jou lyf, F#m 1006 vir al die res, D 1007 vir elke rede, Esus4 E 1008 vir elke nag.
[Ponte]
D E En die lyne op jou lyf dis waar ek wil wees styf, F#m A In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê, D Esus4 E Jy is alles vir my, dis waar ek wil bly, F#m A In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê.
[Refrão]
F Bb 1001 soene vir jou, Gm 1002 kan ek onthou, Eb 1003 vir elke uur, Fsus4 F 1004 en nou s ons hier, Bb 1005 op jou lyf, Gm 1006 vir al die res, Eb 1007 vir elke rede, Fsus4 F 1008 vir elke nag. Outro Bb Eb Bb
Enviado por: Edson Oliveira
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários