Jan Blohm

Groen Trui

Jan Blohm

Cifras para ukulele Nível iniciante nível iniciante
Anúncio
Intro 
                           Em 
En die son brand purper my gedagtes 
       C                           D 
Ds die son of die reen vir jou kom haal 
                     Em 
Jy se iewers is daar liefde 
C                               D 
Iewers waar die tyd vir jou kom haal 



[Refrão]
C Bly vanaand by my Em Ek weet jy’t seer gekry D Sit jou lyf hier in my groen trui C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my
[Verso 1]
C Wie’s die girl daar onder jou oe Em Wat in Christmas kan glo D Happy hours by die kroeë
[Verso 2]
C Vra my laaitie het jy ‘n light Em Jy vul ‘n droom soos ‘n kite D En ek sceme tonight, tonight
[Refrão]
C Bly vanaand by my Em Ek weet jy’t seer gekry D Sit jou lyf hier in my groen trui C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my
[Verso 3]
C Maak my siek maak my blind Em Ek is jammer ek het jou ingesluk D Is daar iemand wat vir my bid
[Verso 4]
C Maak my hartjie weer rein Em Cee my Rembrandt van Rijn D Maak my blind vir seine
[Refrão]
C Bly vanaand by my Em Ek weet jy’t seer gekry D Sit jou lyf hier in my groen trui C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my Outro C Bly vanaand by my Em Bly vanaand by my D Bly vanaand by my

Enviado por: Bruna Blazkowski

Corrigido por: sem correções

Anúncio