Jay & Lianie

Siekverlief

Jay & Lianie

Cifras para ukulele Nível fácil nível fácil
Anúncio
BPM: 134 

Intro 
G  D  A  A 


[Verso 1]
G Dalk is daar iets in die water, Bm A Of net 'n kiem in die lug, F#m G Miskien kry ek net verkoue, Bm A A As ek naby jou is maar ek hoop jy kom terug.
[Verso 2]
A F#m G Dalk is dit net my verbeelding, Bm A A Of sit ek net bietjie aan, F#m G Miskien het ons net te veel, A D A D Van daardie Sherry gedeel onder die vol maan.
[Refrão]
G D Jy laat my b-b-b-bewe, A Ek voel hoe ek ewe skielik sweet, A Ekke weet jy's die rede, G D Dat ek so b-b-b-bewe, A Ek hoop dis aansteeklik, A Bm Sodat jy dit ook kan kry. A In die bed lê langs aan my, G Dat ek lekker warm bly, D Ek b-b-b-bewe, A Ek is verseker bietjie, N.C. Siekverlief op jou. Interlude G D A A
[Verso 3]
G Miskien moet jy vir my sop bring, Bm A Of net 'n koppetjie tee, F#m G En stuur dan later vir my, Bm A A Wat okal vitamien jy is, ek soek klein bietjie meer.
[Verso 4]
A G Miskien is daar medisyne, Bm A A In daardie arms van jou, F#m G Gee my 'n soen vir die pyn, A D A D Al is dit, net 'n ou kleintjie, maar ek soek hom nou.
[Refrão]
G D Jy laat my b-b-b-bewe, A Ek voel hoe ek ewe skielik sweet, A Ekke weet jy's die rede, G D Dat ek so b-b-b-bewe, A Ek hoop dis aansteeklik, A Bm Sodat jy dit ook kan kry. A In die bed lê langs aan my, G Dat ek lekker warm bly, D Ek b-b-b-bewe, A Ek is verseker bietjie, N.C. Siekverlief op jou . . .. Interlude G D A A G D A A Siekverlief op jou . . ..
[Ponte]
G A Dalk is daar iets in die water, (water), G D A A Of net 'n kiem in die lug. N.C. G D A A Verlief op jou . . ., G D Verlief op jou, A A Verlief op jou.
[Refrão]
G D Jy laat my b-b-b-bewe, A Ek voel hoe ek ewe skielik sweet, A Ekke weet jy's die rede, G D Dat ek so b-b-b-bewe, A Ek hoop dis aansteeklik, A Bm Sodat jy dit ook kan kry. A In die bed lê langs aan my, G Dat ek lekker warm bly, D Ek b-b-b-bewe, A Ek is verseker bietjie, N.C. G D A A Siekverlief op jou . . ., G D A A Siekverlief op jou . . ., N.C. Siekverlief op jou.

Enviado por: Angela Letra

Corrigido por: sem correções

Anúncio