Anúncio
Intro C
[Verso 1]
C Am7 Wat ek my lewe lank gedroom het, F C Het ek gekry, C Am7 Dit wat ek altyd voor gevra het, F C Staan reg voor my.
[Pré-Refrão]
Am7 Soos engel uit die hemel, F C Csus4 C Vir my gestuur, Am7 G Uiteindelik kan ek rus en ophou soek, C Csus4 C Want jy's nou hier.
[Refrão]
F F Ek belowe om jou lief te hê met als in my, C My hele hart sal altyd joune bly, G Tot als vergaan, F C Sal ek die een wees wat hier langs jou staan, F En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou, C Am7 Met elke tree sal ek jou regop hou, G Sal jy onthou, F C Csus4 C Vir altyd engel ek belowe jou.
[Verso 2]
C Am7 Dis die storie van my lewe, F C Csus4 C Net ek en jy, C Am7 Al die smeek in my gebede, F C Oooh, dis nou verby.
[Pré-Refrão]
Am7 Soos engel uit die hemel, F C Csus4 C Vir my gestuur, Am7 G Uiteindelik kan ek rus en ophou soek, C Csus4 C Want jy's nou hier.
[Refrão]
F F Ek belowe om jou lief te hê met als in my, C My hele hart sal altyd joune bly, G Tot als vergaan, F C Sal ek die een wees wat hier langs jou staan, F En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou, C Am7 Met elke tree sal ek jou regop hou, G Sal jy onthou, F C Csus4 C Vir altyd engel ek belowe jou. Outro F F Ek belowe om jou lief te hê met als in my, C My hele hart sal altyd joune bly, G Tot als vergaan, F C Sal ek die een wees wat hier langs jou staan, F En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou, C Am7 Met elke tree sal ek jou regop hou, G Sal jy onthou, F C Csus4 C Vir altyd engel ek belowe jou, G Sal jy onthou, F C Csus4 C Vir altyd engel ek belowe jou. C Csus4 C
Enviado por: Victor Borges
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários