Misc Praise Songs

Dit Borrel In My

Misc Praise Songs

Cifras para ukulele Nível iniciante nível iniciante
Anúncio

[Verso 1]
E Dit borrel in my A E want ek is so bly A E Jesus het my lief! vir my het gesterf en gered van verderf E E Ja! Jesus het my lief!
[Verso 2]
E Sy liefde so groot A E red my van die dood A E Jesus het my lief! Dit borrel alweer en ek kan dit nie keer E E Ja! Jesus het my lief!
[Refrão]
A Dit borrel in my E want ek is so bly Jesus maak E my lewe vry A Hy neem weg E my sondeskuld Dit borrel Dit borrel Dit borrel Dit borrel E Dit borrel, dit borrel in my

Enviado por: Jovelino Correa

Corrigido por: sem correções

Anúncio