Monique Steyn

Hou My Vas

Monique Steyn

Cifras para ukulele Nível fácil nível fácil
Anúncio
Intro 
C  G/B  Am7  Fmaj7 



[Verso 1]
C G Middernag, dit is donker, Am F Maar jy is hier teen aan my, C G En ek hoor hoe die reën val, Am F En jou asem skaduwees teen die muur.
[Pré-Refrão]
C G/B Jy is my halfweghuis, die stilte na die gedruis, Am7 F En jou hartklop bring my vrede.
[Refrão]
C G/B Am F Hou my vas tot die wêreld ophou draai, C G/B Am F Hou my vas soos die wind wat oor ons waai, Dm G Soos die nag jou om my toe vou, (Toe vou), C C Hou my vas.
[Verso 2]
C G Lewe jy, as ek wonder, Am F Wat jou drome met jou maak, (Drome met jou maak), C G Net voor vier in die donker, Am F Maar ek's veilig want ek weet jy's hier.
[Pré-Refrão]
C G Jy is my halfweghuis, die stilte na die gedruis, Am F En jou hartklop bring my vrede.
[Refrão]
C G/B Am F Hou my vas tot die wêreld ophou draai, (Wêreld ophou draai), C G/B Am F Hou my vas soos die wind wat oor ons waai, Dm G Soos die nag jou om my toe vou, (Toe vou), C C F Hou my vas, (Hou my vas, naby jou).
[Ponte]
F C Jy vloei deur my are, F C By jou voel een minuut soos jare, F Am Jy is die droom wat my lei, (Droom wat my lei), Bb G My veiligheid, bly by my. Outro D Dmaj7 Hou my vas, (Hou my vas), Bm G Tot die wêreld ophou draai, (Wêreld ophou draai), D Dmaj7 Bm G Hou my vas soos die wind wat oor ons waai, Em Soos die nag jou, (Die nag jou), Asus4 A Om my toe vou, D D Hou my vas . . ..

Enviado por: Alysson Antonio Lima

Corrigido por: sem correções

Anúncio