Anúncio
BPM: 127 Intro F
[Verso 1]
F So seker soos die einde van 'n storie, Dm So seker soos die stilte na die reën, Bb So seker dat ek nie jou nie sal verloor nie, F Dm7 Csus4 C Want ek weet jy's die een, a-ha, F Meer seker as die liefde wat 'n ma het, Dm Meer seker as beskerming van 'n pa, Bb Meer seker kan ek van niks anders wees nie, F Dm7 Csus4 C Jy sal my altyd dra, jy sal my altyd dra.
[Refrão]
F Dis in die manier wat jy vir my aankyk, Dm7 Csus4 C Gm In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . ., F C En dis in jou stm as jy vir my sing, F Dis in die manier hoe jy jou woord sê, Dm7 Csus4 C In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê, Gm Bb Weet jy's vir my gestuur, C F F Sien dit in die manier van jou.
[Verso 2]
F Ek's seker dat jy alles in my raak sien, Dm7 Ek's seker jy is als wat ek wil hê, Bb So seker oor die feit dat ons dit verdien, F Dm7 Csus4 C Ek moet dit vir jou sê, ek moet dit vir jou sê.
[Refrão]
F Dis in die manier wat jy vir my aankyk, Dm7 Csus4 C Gm In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . ., F C En dis in jou stm as jy vir my sing, F Dis in die manier hoe jy jou woord sê, Dm7 Csus4 C In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê, Gm Bb Weet jy's vir my gestuur, C F Sien dit in die manier van jou. Interlude F Dm7 Csus4 C Bb F Csus4
[Verso 3]
F So seker soos die einde van 'n lewe, Dm7 En seker soos die dag wat als vergaan, Bb So seker is ek binne in my hart, Dm7 Csus4 C Jy sal vir altyd by my staan, vir altyd by my staan. Outro F Dis in die manier wat jy vir my aankyk, Dm7 Csus4 C Gm In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . ., F C En dis in jou stm as jy vir my sing, F Dis in die manier hoe jy jou woord sê, Dm7 Csus4 C In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê, Gm Bb Weet jy's vir my gestuur, C F F Sien dit in die manier van jou, F Van jou.
Enviado por: Abel Amin
Corrigido por: sem correções
Anúncio
Comentários