Spoegwolf

Berge

Spoegwolf

Composição de (Danie du Toit)
Cifras para ukulele Nível intermediário
Anúncio
[Intro  ]
F#m 


[Verso 1]
F#m D A E daar kom n rustigheid oor my F#m D soos n afperiode A E of na die opgooi D F#m A die son as jy alleen is E die see as jy stukkend is D F#m ek dink dis wat ons kry A voor jy sag word E voor jy ophou skop
[Refrão]
A C#m ek het gehoop vir vrede F#m D A n hangmat oor my uitgebrande lewe C#m ek sien jou in wonderwerke F#m D A ek sien jou in die uitgebrande berge A C#m F#m D Oooh Oooh Oooh Oooh
[Verso 2]
F#m D A E daar lê n wereld tussen ons F#m D en hulle steek kerse aan A E maak asof ons aan kan gaan D F#m kom ons sê dat ek okay is A E dat jou flikkering n boodskap is D F#m ek dink aan jou sekondes hier A voor ek sag word E voor ek ophou skop E D E D A
[Refrão]
A C#m ek het gehoop vir vrede F#m D A n hangmat oor my uitgebrande lewe C#m ek sien jou in wonderwerke F#m D A ek sien jou in die uitgebrande berge A C#m F#m D Oooh Oooh Oooh Oooh
[Ponte]
F#m E F#m ek het jou soos my swaard van been D A E in die doderyk in gedra, alleen ek weet daar is baie van ons, maar F#m C#m ooh, ooh D A F#m ooh, ooh E F#m ek het jou soos n boot van been D A E tot die bodem van brein gesink ek weet daars baie van ons, maar F#m C#m ooh, ooh D A ooh, ooh
[Refrão]
A C#m ek het gehoop vir vrede F#m D A n hangmat oor my uitgebrande lewe C#m ek sien jou in wonderwerke F#m D A ek sien jou in die uitgebrande berge

Enviado por: Marcio Gobbo

Corrigido por: sem correções

Anúncio